Kontrei Padstal

Kontrei Padstal is ‘n familie besigheid sedert 2012. Ons passie is om familie en vriende saam te bring.

Die restaurant bied ‘n groot verskeidenheid van disse van heerlike ontbyt met tuisgebakte brood tot souterte, “groot” tuisgemaakte hamburgers met heerlike koeke en terte en nog baie lekkernye. Ons gee ook elke sondag ‘n lekker bord gekookte kos..nes ouma dit sou maak!

Kontrei Padstal

Die geskenkwinkel verskaf ‘n verskeidenheid van lokale produkte, van heuning, konfyt, beskuit, en oulike handgemaakte geskenke.

Ons het ook ‘n veilige speel area waar die kinders hulle self kan geniet terwyl ma en pa rustig kan sit en ontspan. Saam maak ons ‘n familie!

Sleutelwoorde: Gift Shop, Coffee Shop , Restaurant , Koffie Winkel , Geskenk Winkel , Handgemaak , Handmade

Contact Owner

Leave a Review

Price
Location
Staff
Services
Food
Publishing ...
Your rating has been successfully sent
Please fill out all fields
Captcha check failed